Rooi Rose (rooirosecoza)
Posted on 23rd May, 2013 by Hurican
...
Karlien van jaarsveld se onwrikbare geloof hou haar staande. Daarsonder sou sy nie die mens gewees het wat sy is nie. Sy het met rooi rose gesels oor hoe sy staande bly in stormweer, en ook oor haar en derick hougaard se nuwe begin. . Dirk en reinet nagtegaal het nie bekendstelling nodig nie. Regsgeleerdes, entrepreneurs, koskenners en skrywers wat geldelik ook ruim bygedra het tot die ontwikkeling van die afrikaanse kunste. Vanjaar was vir hulle n moeilike jaar, want kanker is by reinet gediagnoseer. Maar steeds lf hulle in hoofletters en met n paar uitroeptekens! . Almal is op facebook. Oumas en oupas ook, en natuurlik die jongklomp wat pal op hul selfone doenig is. Onskadelik? Nie altyd nie, want facebook-verhoudings het al bie egskeidings en hartseer veroorsaak. . Dis sommer nonsens dat mense dink kuns is net vir die elite, die bekroonde kunstenaar diane victor. Dit moet vir almal toeganklik wees. Met haar unieke kersroet- en astekeninge wys sy ons die harde werklikheid van die wreld waarin ons leef en maak ons op skokkende wyse bewus van ons eie wreedhede en swakhede. . Doen-dit-self uitdagende haarkleur die nuwe trend, hair chalking, het pas in suid-afrika vlam gevat. Staedtler in samewerking met tanaz hair body nails het aan. . Vitamines wat vasvat nie alle vroue volg & ,n lewenstyl wat 100% gesond is nie. Om die waarheid te , slegs 7% vroue slaan nooit maaltye oor nie. Die. . 10 skoonheidsvoornemens vir die nuwe jaar ons maak maar te graag voornemens oor gewig, reg eet, ophou rook, ens. Maar wat van skoonheidsvoornemens? Riette van tonder,. . .See more: http://www.rooirose.co.za